Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

het die persoon die reg om die grond terug te koop van die persoon wat dit aanvanklik gekoop het. Die prys van die grond sal baseer word op die aantal jare tot die volgende Jubeljaar. Nadat die grond teruggekoop is, mag die oorspronklike eienaar terugkeer na sy grond toe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:27 in konteks