Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer julle weer saad plant in die agtste jaar, sal julle nog steeds van die opbrengs van die vorige jaar eet. Julle sal nog steeds van die ou oes kan eet totdat die nuwe oes eers in die negende jaar kom.’

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:22 in konteks