Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer julle grond van ’n buurman koop, moet die prys van die grond gebaseer word op die aantal jare sedert die laaste Jubeljaar. Die verkoper sal ’n prys vra op grond van die aantal oesjare wat nog oor is tot die volgende Jubeljaar.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:15 in konteks