Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die jaar sal dan afgesonder word as heilig, dit is ’n tyd wanneer al die bewoners van die land vrygelaat moet word. Dit sal ’n Jubeljaar wees, ’n jaar wanneer elkeen van julle mag terugkeer na die land wat aan julle voorouers behoort het, ’n jaar wanneer elkeen met sy familiegroep herenig word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:10 in konteks