Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Terwyl Moses op die Sinaiberg was, het die Here vir hom gesê:

2. “Gee hierdie instruksies vir die Israeliete: Wanneer julle die land binnetrek wat Ek as ’n erfdeel vir julle gee, moet die land self elke sewe jaar ’n Sabbat vir die Here hou.

3. Vir ses jaar mag julle julle landerye beplant, julle wingerde snoei en julle lande oes,

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25