Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die eerste dag moet julle sitrusvrugte neem en ook palmblare en ander takke waaraan daar blare is en ook wilgers wat by riviere groei, bymekaarmaak. Vier dan sewe dae lank met blydskap fees in die teenwoordigheid van die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:40 in konteks