Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Huttefees val op die vyftiende dag van die sewende maand nadat julle die opbrengs van die land geoes het. Dit duur sewe dae lank. Onthou dat die eerste en die agtste dag van die fees rusdae sal wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:39 in konteks