Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op dié dag mag julle nie brood of geroosterde of rou graan eet voordat julle eers die offer vir julle God gebring het nie. Dit is ’n permanente reëling vir julle en moet nagekom word waar julle ook al woon.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:14 in konteks