Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit moet saam met ’n graanoffer gebring word. Dit sal bestaan uit drie kilogram meel gemeng met olyfolie. Dit is ’n vuuroffer vir die Here en baie aangenaam vir Hom. Saam met die offer moet julle ook een liter wyn as ’n drankoffer offer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:13 in konteks