Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 2:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bring hierdie offer na een van Aäron se seuns. Hy sal ’n hand vol van die meel gemeng met olyfolie neem en dit saam met al die wierook op die altaar verbrand. Dit verteenwoordig al die meel. Dit is ’n offer, met vuur gemaak en aangenaam vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 2

Kyk Levitikus 2:2 in konteks