Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 19:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle skale en gewigte moet akkuraat wees. Julle houers waarmee julle droë goed of vloeistowwe meet, moet akkuraat wees. Ek, die Here, is julle God. Ek het julle uit Egipte gebring.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 19

Kyk Levitikus 19:36 in konteks