Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 19:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gehoorsaam al my gebooie. Moenie jou diere kruis met ander soorte diere nie. Moenie twee soorte saad op een land plant nie. Moenie klere dra wat van twee verskillende soorte materiaal gemaak is nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 19

Kyk Levitikus 19:19 in konteks