Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 17:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie reëling sal ’n einde maak aan die Israeliete se gebruik om diere in die oop veld te offer. Dan sal hulle die offers na die priester by die ingang van die tent van ontmoeting toe neem sodat die priester dit as ’n maaltydoffer vir die Here kan bring.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 17

Kyk Levitikus 17:5 in konteks