Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die geofferde bul en die bok wat gegee is as sonde-offers, waarvan Aäron die bloed in die Allerheiligste plek ingebring het om versoening vir Israel te doen, moet buite die kamp geneem word om daar verbrand te word. Dit sluit die diere se velle, binnegoed en die mis in.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:27 in konteks