Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die man wat gekies is om die bok as sondebok na die woestyn te vat, moet sy klere was en homself in water bad. Dan mag hy terugkeer na die kamp toe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:26 in konteks