Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die persone wat gereinig word, moet die reinigingseremonie voltooi deur hulle klere te was, al hulle hare af te skeer en in water te bad. Dan sal hulle rein wees en mag hulle weer na die kamp terugkeer. Hulle moet egter vir nog sewe dae buite hulle tente bly.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:8 in konteks