Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een is ’n sonde-offer en die ander is ’n hele brandoffer wat saam met die graanoffer gebring word. Op dié manier sal die priester in die teenwoordigheid van die Here versoening doen vir die persoon wat gereinig is.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:31 in konteks