Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Enigiemand wat nie twee lammers kan bekostig nie, moet een rammetjie as skuldoffer bring saam met twee liter keurgraad meel gemeng met olyfolie as ’n graanoffer en 300 milliliter olyfolie. Die skuldoffer sal dan gebring word deur dit op te lig en so versoening te bring vir die persoon wat gereinig is.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:21 in konteks