Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die volgende dag, die agtste dag, moet elke persoon wat gesond geword het van die velsiekte, twee rammetjies en ’n jaaroud ooilam sonder enige liggaamsgebrek bring, saam met vyf liter uitgesoekte meel, gemeng met olyfolie en 300 milliliter olyfolie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:10 in konteks