Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester sal dan die aangetaste deel van die vel van die persoon ondersoek. As die hare op die aangetaste deel wit geword het en dit lyk na iets dieper as die vel, dan is dit ’n aansteeklike velsiekte en moet die priester die persoon onrein verklaar.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:3 in konteks