Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As iemand ’n swelsel, ’n uitslag of ’n seer plek op sy vel het wat ontwikkel in ’n aansteeklike velsiekte, moet hy na die priester Aäron of een van sy seuns gebring word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:2 in konteks