Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 12:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir Moses gesê: “Gee hierdie instruksies aan die Israeliete:

2. Wanneer ’n vrou swanger word en geboorte skenk aan ’n seun, sal sy vir sewe dae onrein wees, net soos gedurende haar menstruasie.

3. Op die agtste dag moet die seuntjie besny word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 12