Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 12:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna moet die vrou vir nog 33 dae wag totdat sy ophou bloei ná die geboorte. Gedurende die tyd van suiwering mag sy aan niks raak wat heilig is nie. Sy mag ook nie na die heiligdom toe gaan totdat die tyd van suiwering verby is nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 12

Kyk Levitikus 12:4 in konteks