Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses sê toe vir Aäron en sy seuns Eleasar en Itamar: “Moenie rou deur julle hare los te laat hang of deur julle klere te skeur nie. As julle dit doen, sal julle sterf en sal die Here kwaad word vir die hele gemeenskap van Israel. Die res van die Israeliete, julle familielede, mag egter rou oor Nadab en Abihu wat die Here met vuur verteer het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:6 in konteks