Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aäron het toe namens sy seuns vir Moses geantwoord: “Vandag het my seuns beide hulle sonde-offer en brandoffer vir die Here gebring,” het hy gesê. “Hierdie soort ding het ook al met my gebeur. Sou die Here dit goedgekeur het as ek die een was wat vandag die sonde-offer geëet het?”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:19 in konteks