Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Waarom het julle nie die sonde-offer in die heilige gebied geëet nie?” wou hy weet. “Dit is immers ’n heilige offer! Dit is bedoel om die skuld van die gemeenskap weg te neem en om versoening vir die volk voor die Here te bewerk.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:17 in konteks