Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jerusalem steek haar hande uitvir hulp, maar niemand kom troos nie. Die Here het beveel dat Israel se bure haar vyand moes word, en dat Jerusalem soos ’n vuil ding weggegooi moet word.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:17 in konteks