Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom huil ek so. Trane loop oor my wange. Daar is niemand naby wat my kan troos nie. Daar is geen toekoms vir my kinders nie. Die vyand het ons oorweldig.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:16 in konteks