Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het Josua geantwoord: “Dit is vir ’n feit aan u diensknegte vertel dat die Here u God vir sy dienaar Moses opdrag gegee het om die land in besit te neem en al sy inwoners voor julle uit te wis. Ons was bang dat ons doodgemaak sal word. Ons het toe hierdie plan uitgedink.

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:24 in konteks