Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het dadelik vertrek om ondersoek in te stel. Hulle het op die derde dag by die stede van die Gibeoniete aangekom. Die stede was Gibeon, Kefira, Beërot en Kirjat-Jearim.

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:17 in konteks