Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het hulle gasvry behandel. Hy het met hulle ’n verdrag gesluit dat hulle lewens gespaar sal bly. Die leiers van die volk het die verdrag met ’n eed bevestig.

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:15 in konteks