Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die mans van Ai omkyk, sien hulle hoe die rook uit die stad in die lug optrek. Hulle kon absoluut nêrens heen vlug nie. Die mense wat in die rigting van die woestyn gevlug het, het nou teen hulle agtervolgers omgedraai.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:20 in konteks