Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hy sy hand uitsteek, was dit die teken. Die manskappe wat weggekruip het, het vinnig uit hulle skuilplekke opgespring en die stad bestorm. Hulle het die stad ingestorm en dit verower. Hulle het dit dadelik aan die brand gesteek.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:19 in konteks