Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het teruggekom en aan Josua rapporteer: “Die hele volk hoef nie daarteen op te trek nie. Daar hoef net so 2 000 of 3 000 man soontoe te gaan. Hulle sal Ai kan inneem. Dit is maar ’n klein plekkie.”

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:3 in konteks