Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het hom onder ’n groot hoop klippe toegepak. Dit is vandag nog daar. Die Here se woede het toe afgekoel. Daardie plek se naam is tot vandag toe nog die Laagte van Akor.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:26 in konteks