Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het tussen die buit pragtige klere uit Sinar gesien en ook silwer van ongeveer twee kilogram en ’n stuk goud van meer as ’n halwe kilogram. Ek het dit begeer en toe vir myself gevat. Dit is in die grond in my tent weggesteek. Die silwer lê onder.”

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:21 in konteks