Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘Julle moet môre-oggend volgens julle stamme kom aanmeld. Die Here sal die skuldige stam uitwys. Daardie stam wat deur die Here aangewys word, moet met sy familie naderkom sodat die Here die skuldige familie onder hulle kan uitwys. Hulle moet weer volgens hulle gesinne een vir een naderkom dat die Here die gesin kan aanwys.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:14 in konteks