Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Israel het oortree. Hulle het my ooreenkoms verbreek wat Ek met hulle gemaak het. Hulle het van die goed van die ban gevat. Hulle het daarvan gesteel. Hulle het daaroor gelieg en dit by hulle goed gaan wegsteek.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:11 in konteks