Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het kwaad gedoen. Hulle het nie met die ban gemaak soos die Here vir hulle gesê het nie. Akan, die seun van Karmi, seun van Sabdi, seun van Serag uit die stam Juda, het van die goed gevat wat deur die ban aan die Here gewy moes wees. Die Here het toe kwaad geword vir die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:1 in konteks