Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Josua klaar met die volk gepraat het, het die sewe priesters met die ramshorings voor die ark van die Here begin loop. Hulle het op die ramshorings geblaas. Die ark van die verbond van die Here het agter hulle aan gekom.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:8 in konteks