Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die twee verkenners het gegaan en vir Ragab, haar pa en ma, haar broers en hulle gesinne en haar familie uitgebring. Die mans het hulle na ’n veilige plek buite die kamp van Israel gebring.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:23 in konteks