Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die stad is ’n banoffer vir die Here. Die stad en alles wat daarin is, moet heeltemal uitgewis word. Die prostituut Ragab en almal wat by haar in die huis is, moet bly lewe. Sy het die verkenners wat ons uitgestuur het, weggesteek.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:17 in konteks