Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het 40 jaar lank in die woestyn rondgetrek, totdat almal wat uit Egipte weg is wat kon oorlog maak, uitgesterf het. Hulle wou nie na die Here luister nie. Hy het daarom gesweer dat hulle nie die land sou sien wat Hy aan hulle voorouers beloof het nie. Dit is ’n baie vrugbare land.

Lees volledige hoofstuk Josua 5

Kyk Josua 5:6 in konteks