Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die konings van die Amoriete wat wes van die Jordaan bly en al die konings van die Kanaäniete wat by die Middellandse See bly, het gehoor hoe die Here die water van die Jordaan voor die Israeliete laat wegdroog het sodat hulle daar deur kon gaan. Hulle harte het gekrimp. Hulle het nie kans gesien om teen die Israeliete te veg nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 5

Kyk Josua 5:1 in konteks