Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gewapende vegters van die stamme van Ruben en Gad en die halwe stam van Manasse het aan die voorpunt van die Israeliete eerste deur die rivier getrek, soos Moses bepaal het.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:12 in konteks