Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle vaders het na die Here geroep om hulle te help. Ek het dit donker laat word tussen julle en die Egiptenaars. Ek het die see oor die Egiptenaars laat spoel en hulle het daarin verdwyn. Julle het met julle eie oë gesien wat Ek met die Egiptenaars gedoen het. Daarna het julle baie lank in die woestyn vertoef.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:7 in konteks