Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josef se beendere wat die Israeliete saamgebring het uit Egipte, is in Sigem begrawe in die stuk grond wat Jakob by die nageslag van Gamor, die vader van Sigem, gekoop het vir 100 stukke silwer. Hierdie grond het aan die nakomelinge van Josef behoort.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:32 in konteks