Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het egter die volk gewaarsku: “Julle is nie in staat om die Here te aanbid nie. Hy is ’n heilige God. Hy eis onverdeelde getrouheid. Hy sal dit nie verdra as julle opstandig is en teen Hom oortree nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:19 in konteks