Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle het toe deur die Jordaan getrek en by Jerigo uitgekom. Die mense van Jerigo het teen julle geveg. Ook die Amoriete, Feresiete, Kanaäniete, Hetiete, Girgasiete, Hewiete en Jebusiete het teen julle oorlog gemaak. Ek het egter almal van hulle in julle mag oorgegee.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:11 in konteks