Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie julle vereenselwig met hierdie nasies wat nog tussen julle oor is nie. Moenie eers hulle gode se name noem nie. Moenie hulle name gebruik wanneer julle ’n belofte maak nie. Julle moenie enigiets vir hulle doen of hulle aanbid nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:7 in konteks